(PDF DOWNLOAD) [Slagyster] AUTHOR Rudie van Rensburg

Rikaans nou en dan lees soos oorklankiaans wanneer karakters eintlik in Engels of n ander taal praat maar die outeur skryf dit in AfrikaansDie storie Van Nigeriese rebellegroepe wapenhandelaars uit Kaapstad wat raak AAN DIE TALIBAN EN POLISIEMOLLE MET die Taliban en polisiemolle met geskiedenisse moet Kassie posse l en boeremusiekliefhebber alleenloper speurder met n ernstige waarskuwing op sy diensrekord sin maak Iemand het sleg geknoei maar hoe hoog op strek die kwaad Carl Bester word ingetrek by n internasionale wapenbedryf ondersoek Hy gaan as mol saam met die SAP en CIA werk om die organisasie in die Kaap oop te vlekBrink van Dyk word grusaam vermoor in sy huis in Constantia en Kassie Kasselman ondersoek die saak Baie dinge lyk verdag Hoekom sou die rower niks ander in die weelderige huis steel as n ou skootrekenaarDie storie word vertel uit verskei oogpunte en hou ou aandag en ek het gesukkel om die boek neer te sitKassie as n polisie inspekteur was n verassende karakter Geen van die polisieman steroripe nie n aleenloper versot op sy posse l versameling en verslaaf aan boeremusiek n Knap speurder en briljant in sy werk maar steeds op die laer rang in die speurtakEk sien uit na die volgende boek in die Reeks Lekker Vakan. Hulle Lekker vakan. Hulle ’n uiters lonende byverdienste in samewerking met SAPD hoëlui en die Nigeriese sluikhandel Maar hoe gemaak met Brink van Dyk en sy Taliban kwellingeCarl het afgetree op sy splinternuwe olyfplaas in die Karoo Hy’s klaar met polisiemol dwelmhandel en die skadulewe totdat sy voormalige bevelvoerder daar opdaag met ’n Versoek Wat Carl Eenvoudig wat Carl eenvoudig kan weier nie – een wat hom in kontak gaan bring met Afrika se mees.

Rudie van Rensburg ☆ 7 download

Dis nie regtig die genre wat ek geniet nie so dis moeilik dat ek n ware rating kan gee ek dink ek is so gewoond aan deon meyer dat dit maar sukkel sukkel gaan dat iemand anders by hom kers vashou dit was nie sleg nie maar die storie en die karakters het my bietjie deurmekaar gemaak Een van die beste boeke wat ek in n lang tyd gelees het As y van Deon Meyer hou lees die een Ek kon die boek nie neersit nie en aan die ander kant was ek bang dit raak klaar Kopskoot is klaar bestel Wel gedaan Rudie 35 sterre Soos almal is ek mal oor Deon Meyer en Karin Brynard maar die wag na die volgende boeke is net te lank My man beveel toe vir Rudie van Rensburg aan en ek moet se ek was heel beindruk Die storie met onder andere Nigeria en olie gyselaars sowel as internasionale wapensmokkelaars in die hartjie van Kaapstad is vinnig met n paar kinkels in die kabel Kassie Kasselman die polisieman lees soos n vars briesie niks van die gewone bagasie soos alkoholisme nie Een van die mees unieke aspekte van die boek is die hoeveelheid karakters wat n Spreekbeurt Kry Nie Minder kry nie minder ses nie Die baie oogpunte maak definitief dat mens sukkel om die boek neer te sit ek het hom in een dag kaf gedraf My enigste kritiek is dat die af. Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar In die woude van die Niger delta word Ryan Deetlefs ’n Suid Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro gevange gehou deur ’n rebellegroep wat reeds verantwoordelik was vir die dood van etlike oliewerkersHaarhoff Malan en Van Dyk Transport in Kaapstad is ’n baie suksesvolle onderneming en eersdaags sal die drie kollegas nóg dieper rol in die geld. SlagysterSieroman 35 starsHierdie is nie n genre wat ek gewoonlik lees nie maar gee dit vir my in Afrikaans en ek lees soos n beseteneAl die karakters was goed uitgebeeld maar Kassie maar gee dit vir my in Afrikaans en ek lees soos n beseteneAl die karakters was goed uitgebeeld maar Kassie het seker gemaak ek wil aangaan met die reeks Nie ou tipiese polisieman nie n aleen man wat baie liewer tyd spandeer met sy seels versameling as om met die manne n dop te aleen man wat baie liewer tyd spandeer met sy seels versameling as om met die manne n dop te Iemand wat veel eerder sakkie sakkie boere musiek sal luister as kantoor skinder Hy IS ONKONVENSIONEEL MAAR BRILJANT IN WAT HY DOENSPANNIGSVOL RELE onkonvensioneel maar briljant in wat hy doenSpannigsvol rele n debuut Oud oernalis Rudie van Rensburg hou soos n bedrewe poppemeester n klomp toue of verhaallyne in sy hand En hy sp l dat dit bars Om die storie op te som maak my klaar kortasem Daar is Ryan Deetlefs wat in Nigeri ontvoer en deur n rebellegroep aangehou word Amelia Smit is Lea Ryan se vrou se beste vriendin en oernalis Sy besef vinnig daar sit veel meer agter Ryan se ontvoering en begin soos n bloedhond spoorvat Brink Ben en Dolf die vennote van Haarhoff Malan en Van Dyk Transport maak besonder goed geld uit hulle onderneming en kan bekostig om die stilte en samewerking van grootkoppe in die SAPD te koop Daa Het dit baie geniet Relevant en verrassend Hou baie vd karakter van Kassie Kasselman. Gewetenlose skurke En hy’t self nie ’n silwerskoon verlede nie Van dit alles moet inspekteur Kassie Kasselman – posseël en boeremusiekliefhebber alleenloper speurder met ’n ernstige waarskuwing op sy diensrekord – sin maak Iemand het sleg geknoei maar hoe hoog op strek die kwaadSlagyster is ’n debuut spanningsverhaal deur ’n opwindende nuwe stem in die genre en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.