Klikbek author Sidney Gilroy (DOWNLOAD)

DonkerdrifMerkBruidzillaKanaänMy Naam is LegioZola (Afrikaans)American DirtHans gee Herklaas horingsHans steek die Rubicon oorDie Dooies Praat NieThe Whisper ManBloedsteenNagjagterDie Vlerke van NaaldekokersSerpent Dove (Serpent Dove, #1)Die vyfde AspoesterThe 19th Christmas (Womens Murder Club, #19)The Innocents

Klikbek author Sidney GilroyGrusaam vermink word Sollie Mthembu n junior speurder het probleme Die letsel aan sy gesig is ook n letsel in sy binneste sy vrou spandeer geld vinniger as Die letsel aan sy gesig is ook n letsel in sy binneste sy vrou spandeer geld vinniger as hy dit kan verdien en hy word nie by die werk vertrou om self n saak te kan ondersoek nie Tot Tillman verdwynSollie word Rhynveld toe gestuur sy eerste groot kans as speurder maar hy loop hom vas teen rassisme geheime it die verlede onwillige getuies en kleindorpse agterdog teenoor n buitestaanderEk kon nie glo hierdie is n debuutroman *nie dis een van my lees hoogtepunte van 2019 Daar is verskeie *dis een van my lees hoogtepunte

Van 2019 Daar Is 
2019 Daar is volronde karakters en n briljante ontknoping Ek gee Bonsai from the Wild uiters selfde 5 sterre vir fiksie maar hierdie boek verdien dit Die beste Afrikaanse roman wat ek nog ooit gelees het 35 starsDaar is n paar dinge wat ek BAIE van gehou het in hierdie debut verhaalDie feit dat die storie in die Vrystaat afspeel hoekom is meeste speur verhale deesdae net in die Kaap die feit dat die hoof karakter n swart man is wat n hoogs sensitiewe saak moet ondersoek in n klein boere dorpie waar hy self sy eie dramas het wat sy aandag vergDaar was wel ook n paar goed wat gekrap het aan my Party van die vele sekondere stories het amper onnodig gevoel en ek het NIE van Carla gehou nie Sy was net te steeks vir geen rede nie en te steriotipiesit gebeeldMaar dit was soos altyd n plesier om in my moedertaal te lees en ek is bly om te sien dat die 2de boek Middernag al klaar gepubliseer is Ek sal definitief nog tyd saam met speurder Sollie Mtembu wil spandeer Ek het swaar gelees aan Klikbek en ek weet nie regtig hoekom nie Die feit dat ek nou hier sit en skaars weet wat om oor die boek te s is seker n akkurate refleksie van my leeservaring Die Engelse term muddled plot was vir my van toepassing Veral in die middelste derde van die boek het dit vir my gevoel of die skrywer op te veel plekke gevat en gelos het Uiteindelik was die karakterisering goed veral n hoofkarakter van wie Ermis aangemeld en Sollie word gestuur om die “verdwyning” verder te ondersoek Maar kort ná hy op Rhynveld arriveer is daar ’n noodlottige aanval op Onverwacht die Wagenaars se familieplaas En die oënskynlike ontvoering verander in ’n moorddossier Met die hulp van Carla Kruger joernalis van Oggendpos begin hy die die ,

Klikbek is n pure leesplesier wat my vierkantig in die Vrystaatse landskap iewers naby Bethlehem geplaas het en my heeltyd aan die raai gehou het Nogtans is daar soveel onvervulde beloftes van die potensieel plofbare konflik wat net kan ontstaan *as n swart speurder n ondersoek na n verdwyning van n gesiene boer binne die Afrikaanse boeregemeenskap *n swart speurder n ondersoek na n verdwyning van n gesiene boer binne die Afrikaanse boeregemeenskap die Vrystaat doen Terwyl die boek slaag om die duistere onderlae in hierdie stoere gemeenskap af te Skil Kom Daar Weinig kom daar weinig die konflik behalwe vir een episode in die kroeg wat nie juis die hele verhaal se verloop be nvloed nie Verder kom die verhouding tussen die speurder en sy vrou feitlik op n aparte storielyn neer sonder n bydrae tot die hele verhaal En so ook sy traumatiese ondervinding gedurende sy kinderjare wat meer effektief binne die onderliggende konflik ontgin kon geword het Aan die einde van die boek is die moordverhaal netjies afgebind met die ander storielyne wat nog rondl wat jammer is want dit kon amper n volmaakte riller gewees het Of word ons voorberei op n vervolg Rhynveld is n klein dorpie in die Vrystaat Die hele gemeenskap is direk en indirek afhanklik van Tillman Wagenaar Sy voorgeslagte het deur die jare die grond in die omgewing opgekoop totdat die Wagenaar plaas Onverwacht bykans die hele distrik beslaan Hy en sy vrou Renate het slegs een kind hulle dogter Lente Sy is swanger met Onverwacht se erfgenaamRenate se suster Marisa is met n fanatiese leke prediker Dassie Jacobs getroud Dassie se jonger broer Lukas woon ook saam met hulle op wat van hul plaas oorgebly hetOp n ander buurplaas woon Toit du Toit Sy enigste seun Sias is n belowende rugbyspeler en Toit se hoop op n beter lewe Hy is n verbitterde sukkelaar wat alle ellende in sy lewe insluitende die dood van sy vrou op Tillman blameerDan gebeur die ondenkbare Tillman verdwyn n Week later met Tillman steeds soek is daar n aanval op Onverwacht waartydens twee mense sterf en een. Bloemfonteinse speurder Sollie Mtembu lê snags wakker Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te groei En by Parkwegstasie sien niemand hom raak nie In Oktober word Tillman Wagenaar welgestelde boer en ’n ou vriend van die polisiekommisaris in ’n lokval gelei Twee dae later word hy deur sy familie as
Wordslut Apostles and the Emerging Apostolic Movement Dolphin Diaries Alibis C++ for Game Programmers Stay (WAGs,

free download Klikbek author Sidney Gilroy

K regtig kon hou maar my tande kon net *NIE N LEKKER SAGTE PLEK KRY OM IN HIERDIE *n lekker sagte plek kry om in hierdie storie in te byt nie Familieintriges is geneig om my koud te laat wat ook
Is Hoekom Ek Nie 
hoekom ek nie die domestic noir genre regkom nie so dalk is dit deel van die probleem hierKlikbek is meer van n whodunnit as n naelbyt spanningsrit so lees dit as jy hou van n erg verwikkelde intrige met kleindorpiegeheime en familieskandes as fondament Ek gee drie sterre maar dit het vir my eintlik meer na oraaiterig as goed oorgeleun Uitstekend en boeiend 35 sterre opgerond na 4 Dis altyd n plesier om n nuwe Afrikaanse skrywer op my boekrak te verwelkom Wat die meeste Graveyard Shift uitgestaan het in Klikbek is die skrystyl intens beskrywend sonder enige aansit of fieterjasies Ek het baie vroeg al geraai wie die moordenaar is maar die fokus is in elk geval meer op die hoekom as op die wie so dit het my nie te veel gepla nie Wat die boek ook anders maak is dat die hoofkarakter n swart man is As gevolg hiervan bring speurder Sollie Mthembu n spliternuwe agtergrond issues enitkyk na die genre Klikbek is ook meer ernstig as byvoorbeeld Deon Meyer of Rudie van Rensburg se boeke En alhoewel ek gek is oor beide hierdie outeurs is dit altyd lekker om verskillende opsies te heEk sal definitief die opvolg Middernag voor die einde van die jaar nadertrek Ek is nie meer n misdaadleser nie maar hierdie een het met my eerste besoek aan n boekwinkel na volslae inperking oor my pad gekom en my groot plesier verskaf Om my te boei moet n misdaadverhaal besondere karakterisering h en nie net op aksie staatmaak nie En ek moet van die speurder hou ALBEI ELEMENTE HET MY TOT DIE EINDE LAAT LEES elemente het my tot die einde laat lees die grusaamhede dapper laat verduurDaar is n paar dingetjies wat my op n opvolg laat hoop Teen bladsy 10 het ek geweet ek gaan n Sidney Gilroy groupie word Spannende leesstof en n deernisvolle hoofkarakter n Verrassende debuutroman Beslis sy UJ liter re nominasie werd. Orp se tonge loskry Maar kan hy betyds sy vrese oorwin die geheime van die verlede ontrafel en die gewetenlose moordenaar in sy spore stuit Klikbek Sidney Gilroy se debuutspanningsroman ontgin die verstrengelde geskiedenis van drie Vrystaat families se vetes oor geld bloed en erfgrond En die letsels waarmee dit die nageslag laat.